View a Private Twitter Instagram Account
Dit voel so goed om verniel te word soo gebruik my
Dis al wat werk...om amal weg te stoot
Vat my teater toe, ek wil jou hand vas hou in ñ plek waar mense dink dis ñ kuns & nie liefde nie
&...laat liefde tog net mooi wees
Eks bang dat jy eendag gaan besef dat jy eintlik soveel meer verdien
Kom ek sit die donner in jou weer
Dis nou hier waar jammer soos lipstick raak elke dag se gedoente
Daar is sekere goed wat mens nie kan verander nie en....dit maak my bang
Selfs al was jy n nagmerie sou ek elke oomlik van daai droom geniet.
Heel duidelik voel ons nie dieselfte nie en dit vok my op.