Geloof_Hoop_Liefde @LiefdevolleHoop
Joined August 2013-
Tweets725
-
Followers844
-
Following0
-
Likes0
My hart roep steeds jou naam al behoort hy aan iemand anders.
Ek onthou die dag wat ons ontmoet het. Hoe sal ek dit ooit kan vergeet. Dis die dag wat my lewe handomkeer verander het.
Ek koester ons herinneringe want ek weet dis al wat gaan oorbly van ons.
My grootste les wat ek hierdie jaar geleer het : hou op jouself soek in ander mense. Dit gaan jou net meer verlore maak.
"Ek is lief vir jou". Die woorde wat my hart uit my borskas uit laat klop het. Maar dis ook die woorde wat my hart gebreek het.
Hoe sê 'n mens vir jou hart om aan te beweeg. Hoe sê 'n mens vir jou kop om te vergeet. En hoe sê 'n mens vir jouself jy is beter af sonder hulle?
Ek hoop jy vertel vir haar dat ek jou geleer het hoe om lief te hê.
Jy is 'n merkwaardige mens met bedenklike metodes. Tog het ek jou lief met elke greintjie van my mens wees.
Ek het gehuil toe jy my by die agterdeur los. Dis nou eers wat ek besef, dit was nie hartseer trane nie. Dit was trane van verligting. Want ek is soveel beter af sonder jou.
Ek het altyd gehoop dat jy my nie sal vergeet nie. Dat jou hart ook elke aand na myne sal roep. En dat jou gedagtes ook gevlek sal wees met herinneringe van my.
Ek het myself gevind in die donkerste hoeke van my siel.
Ek het gedink ek het my hart op jou verloor. Dis eers later wat ek besef het ek het eintlik net myself verloor.
Ek het jou laat gaan met die hoop dat jy sal terugkom na my toe. Jy het nooit terug gekom nie en ek het nooit aanbeweeg nie.
"Ek is lief vir jou". Die woorde wat elke mens wil hoor maar selde verdien.
Ek het gisteraand van jou gedroom. Ek het vanoggend opgestaan met hoop in my hart dat ons ook 'n gelukkige einde verdien.
Ek wens ek kon jou gedagtes lees soos my gunsteling boek. Meskien het ek dan geweet van die hartseer wat op my wag.
Soveel soos wat ek val. Soveel keer sal ek opstaan en aanhou hardloop.
Dis die snaakse ding van liefde. Dit word jou alles as jy niks het nie.
My hart roep jou naam elke aand as ek gaan slaap. My siel soek jou in die donkerte. En my verstand, my verstand weet ek het jou virewig verloor.
Wat as. Die twee woorde wat my al die hardste laat huil het oor dinge wat nooit myne was nie.

ᴿᵁⱽᴬᴺᴺᴱ @RUVANNEZ
25 Followers 73 Following
Juanita Nagel @b31b44f69ede4a6
4 Followers 63 Following
Anna Boonstra @BoonstraAnna
18 Followers 84 Following Getrouwd, dochter uit vorige relatie. Mijn motto geniet van het leven het duurt maar even. Heb een hekel aan arrogante mensen, en narcisten.
Ronel @Ronel52509555
6 Followers 26 Following TrUsT tHe TiMiNg Of YoUr LiFe 🦋🦋#Engaged ❤️#BlessedBeyondWords🙏🏻 #GodisGood #LoveMyLife
Charné♡⚓ @Nykii_14
82 Followers 276 Following I only see my goals, I don't believe in failure. i know the smallest voices can make it major♡
Danellie @danel55877358
1 Followers 39 Following
[email protected] @daviesraj
26 Followers 477 Following
Wato @Wato05747640
15 Followers 575 Following
Elmarie @Tagech
14 Followers 282 Following
Beib X @x_beib
7 Followers 111 Following
Monique Potgieter @moniquep03
31 Followers 193 Following
jonelle @jonelle09433936
3 Followers 114 Following
Lewatlen @Lewatlen3
11 Followers 375 Following
Johan Oelofse @JohanOelofse3
207 Followers 1K Following
Elaine @westraadt
570 Followers 661 Following I share/ repost what I find inspirational and beautiful. 🚫 NO DM🚫
Seef Kleyn @Seef7
2K Followers 5K Following Vir my is 'n soen van jou soos om in die hemel te wees… Marleen 🤍
Brenda @BrendaPaitsie
123 Followers 179 Following Gaan like ook my fb pages https://t.co/zo4AjuLnQ8… en https://t.co/eqFQALu3BL…
jamie-Lee Groenewald @JamieGroenewald
30 Followers 539 Following
Joanè Smit @joane_smit20
29 Followers 175 Following
Lollaliefiie @lollaliefieQ
34 Followers 73 Following jy is die skrywer van ons wysie en die ritme van my hardklop...
♡kandelasie♡ @ashleyq123_ac
121 Followers 337 Following
Lauralee Baartman @laurabaartma
4 Followers 178 Following
henry van rooyen @henryvanrooyen6
4 Followers 144 Following
Monique Rabé @moniquerabe7
81 Followers 378 Following Afrikaanstaalkundige by die NWU | Taalpraktisyn | Taalkommissielid
lisa @lisa48418937
0 Followers 169 Following
Marlise Smith @MarliseSmith
36 Followers 129 Following
arend @arend81732145
12 Followers 69 Following
Chene Opperman @Neyqii_blom2
31 Followers 286 Following
€lzabe Stols @ChanteElzabe
58 Followers 573 Following *proud mommy and wife, pre-school teacher, freelance photographer and video editor, love my life!!!♡
Mercia @Mercia28084197
36 Followers 224 Following
Sonnii ♡ @sonniiClaasen2
50 Followers 178 Following
madonna @liesbethkr
72 Followers 234 Following