Goeie môre julle X'ieperfeksie mense. Mooi Dinsdag vir elkeen OP MY 60STE VERJAARSDAG! Wooo hooo... vandag is ek baie ouer as wat my man ooit geword het.
@VersterZelda Zelda ek lief jou posts baie en dit herinder ons altyd ons elke dag moet waardeer. Dankie vir jou opregheid en nie skroom om te staan vir wat jy voor staan nie. Op die jou 60ste verjaarsdag hoop ek en vetrou ek dat die Here net goedheid & guns elke dag van jou lewe sal byvoeg.
@VersterZelda Goeie more sjoe en jy lyk so pragtig jys rerag geseen Baja geluk met jou verjaarsdag mag da nog Baja kom en mag jy leker gespoil word🥳🥳🥳🥳
@VersterZelda Happy Birthday Zelda! May all your wishes and dreams come true. Stay blessed and don't forget to be awesome 😎
@VersterZelda Hartelik geluk met die herdenking van jou geboortedag. God se rykste seën vir jou vir nog vele mooi jare vol liefde. Dink vandag spesiaal aan jou moeder wat jou op hierdie dag met moeite in die wêreld gebring het. Cheers!